About

Alles doen ek met n doel.

Ek is Pétri Feast n dood gewone seun wat nog op skool is. Ek het gesien dat mense wie hard goed beloon word want in die Bybel staan daar geskrywe in Spr. 10:4 n mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak. Ek het al vir lank n roeping van die Here gekry wat vir my omsingel het met wonder ek het en wou nog altyd ander mense help met die vergoeding wat ek kry deur harde werk. Wel, hier is my geleentyd ek het n droom gehad wat die Here vir my net 3 woorde gesê het: Hoekom nie nou? En en het vir lank baie planne gemaak oor hoe ek die boodskap in n realityd kan verander.
Wel ek het n plan beraam en n “leep of faith” gevat. Elke proeduk wat gekoop word sal n gedeelte van dit weg gesit word om vir die mense in nood te help. So ek vra u, vat my hand koop pragtage kunswerke (houd goed en skilderye) of klei maaksels (oorbel, houertjies, ens.) en dan sommer 2de hand se speelgoed ook.
Mag die Here by u wees en n geseënde dag

Get your own website