Chrissiesmeer Boerevereniging
Waar elke boer saakmaak
Hier by Chrissiesmeer Boerevereniging gee ons om vir elke liewe boer, ons is soos familie en help mekaar waar ons kan.
Hier by Chrissiesmeer Boerevereniging gee ons om vir elke liewe boer, ons is soos familie en help mekaar waar ons kan.
Boere word finansieel gehelp met mediese onkostes na n aanval of ongeluk op die plaas
Boere word ook finansieel bygestaan na ñ natuurramp of veldprande