Deurmekaar is ook ń Kuns

Clarice Newton

“Ek hoop dat jy kuns vind in elke oorlog waarin jy is”
Hartseer, pyn, liefde en ń ongeluks perspektief.
Is dit waaroor die lewe regtig gaan ?
ń Boek waar ek my siening en gebeurtenisse in die lewe gee. Woorde wat my hart wou deel maar my mond nie kon sê.

Kies een van die Bubbels hieronder, stuur my ń bootskap, dan stuur ek vir jou ń invoice.

OH HEY, FOR BEST VIEWING, YOU'LL NEED TO TURN YOUR PHONE