Ek en Jy Avonture
Vind hier onder iets spesiaal vir ń geliefde of vriend.
Wie is Ek?
Wie is Ek vra jy? Ek is Jy en jy is ek.
Dis hier waar ons mekaar vind. Kom saam met my ek wil jou op n avontuur vat deur die blaaie van my gedagtes, ons gedagtes....
Belig die pad met woorde, liefde en nostalgie.
Dis hier waar die pad begin.. Een sonder einde want dis net ek en jy.