Lekkerbek Slaghuis

Waar kliente, familie word!

Lekkerbek Slaghuis verskaf topghehalte vleis, bevrore vleis/produkte soos afval produkte, hoender produkte, speserye, marinades , vars gebak en nog vele meer.
Ons spesialiseer ook in wildsbewerking en verpakking.

Kontak gerus vir bestellings, whatsapp boodskappe is ook welkom. —

Groot verskeidenheid braaipakkies om van te kies. —

Wildsbewerking —

Lekkerbek Slaghuis spesialiseer in wildsbewerking en verpakking.

OH HEY, FOR BEST VIEWING, YOU'LL NEED TO TURN YOUR PHONE