About

Ek is 'n vrou wat raak-raak aan 50.
Ek is 'n dankbare ma van drie. Ek is 'n dogter, 'n sussie, 'n vriendin en 'n kollega.

Maar ek is ook hard gekou, uitgespoeg, geweeg en té lig bevind.

Stap saam met my op my reis om weer my identiteit in God ons Vader te vind, terwyl ek sin maak van die chaos rondon my.

x L

Altyd by my

Tot alles in staat...

OH HEY, FOR BEST VIEWING, YOU'LL NEED TO TURN YOUR PHONE