Laerskool Raslouw Lente Mark Dag

Lee-Ann and Amelia’s Photo Cottage 🧚🏻‍♂️

Kom besoek ons op 2 September 2023!

Het jy al n 36O* foto laat neem? Moet dan nie geleentheid mis nie! 🎈🎉🪩
Kom Verf jou gesig of lyf en kleur jou hare voor ons n foto neem 📸
Gebruik ons props vir prettige fotos wat ons vir jou uitdruk of kies n 360 video!!

En onthou, ons verkoop feetjie items 🧚🧚🏻‍♂️🧚🏽‍♀️🧚🏻‍♂️, maar ons voorraad is baie beperk!!

Pryslys

Digitale 360 Foto 😍 - R20.00

Laat ons n 360 video neem van jou geverfde gesig en gekleurde hare!

Ons het baie props ook om dit meer pret te maak!

Klein gesig of lyf verf 🎨 - R5.00

Laat ons n klein ontwerp op jou gesig of lyf verf.

Groot gesig of lyf verf 🎨 - R10.00

Kies n groot ontwerp wat ons op jou gesig of lyf kan verf.

Haarsprei pret 🎉 - R10.00

Kom sprei jou hare met n verskeidenheid kleure!
En wees gerus, dit spoel maklik uit.

Uitgedrukte foto van jou met props! 🤩 - R15.00

Uitgedrukte foto van jou!
Laat ons n pret foto neem met jou gesig verf en gekleurde hare! (Of sonder).
Ons het props en die mooiste agtergrond.
Jy kry n uitgedrukte foto binne 4 weke.

Verskeie feëtjie items vanaf slegs R5.00

Kom gou voor alles uitverkoop is!
Van feëtjie staffies tot feëtjie dust kapsules en hangertjies!
Ons voorraad is min, so maak gou!

OH HEY, FOR BEST VIEWING, YOU'LL NEED TO TURN YOUR PHONE