Miche Molter

She did her best and God did the rest.

Wie is ek ?
Dis nie n moeilike vraag nie. Ek is n meisie van min woorde al praat ek baie. Ek is iemand wat heeltyd opsoek is na die positiewe in die lewe. Iemand wat elke oomblik geniet asof dit die laaste is.
Ek is n meisie wat kan lag laat die trane loop en fotos kan neem tot die volgende oggend. Ek is iemand wat hou van die natuur , soos my liefde vir die see en enige lopende diertjie. Iemand wat alles sal gee om ander gelukkig te hou.
-Familie
-Vriende
-Jesus
Dit is waarvoor ek die meeste dankbaar is , sonder daai drie dinge sal ek nie wees waar ek nou is nie.
Wardering loop hoog !!!
Laaste maar nie die minste nie : Jy wat die lees , onthou altyd hoe waardevol jy is en onthou dat niemand kan jou plek inneem nie. Wees lief vir jouself <3

JUST BE WHO GOD MADE YOU TO BE

OH HEY, FOR BEST VIEWING, YOU'LL NEED TO TURN YOUR PHONE