Meer oor Muisneste
Waar het dit begin?
Onlangs het ek die passie ontwikkel om my kreatiwiteit te gebruik, deur ontwerpe te maak en dit op T-hemde te plaas. Deur die gebruik van Afrikaanse woorde, slagspreuke en idiome, het Muisneste ontstaan.
Goeie kwaliteit, gemaklik en oulik! Wees 'n trotse Afrikaner en bestel vir jou iets. 🦋
- Isabella Marais