Mej. Madelief
Die rede agter haar ontstaan.
Ek’t onlangs die passie ontwikkel om handgemaakte goedjies te maak en verkoop. Die poging is om oulike produkte teen so laag as moontlik pryse te verkoop.
Deur my handgemaakte goedjies te verkoop deel ek my passie met ander amazing like-minded people. 💛