Michael & Nadine
Beloof liefde en trou vir altyd.
Dit sal 'n voorreg en eer wees om u op ons spesiale dag te kan hê.
Ons trou in die lieflike Laeveld by 'Hezekiah Game Farm' Alkmaar, Nelspruit.
Tyd: 14:00 vir 14:30 tot 24:00
Kleredrag: Semi-Formeel
Asseblief neem kennis daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees by die onthaal.
As u nog nie verblyf bespreek het vir die 4de September nie , asseblief gaan loer gerus na die volgende oornag plekkies naby aan die venue , ongelukkig is die Venue verblyf reeds vol bespreek.
*Kwanyoni Lodge - 0795213789
*Sudwala Caves - 0834460228
*Broham River Lapa and Venue
-0769399338
Vir enige vêrdere informasie skakel gerus:
*Bruid- 083 7745165
*Bruid Se Ma- 083 60 72232
*Bruidegom Se Ma- 084220087
U teenwoordigheid is vir ons reeds 'n groot geskenk maar as U iets wil gee sal ons kontant waardeer wat benut gaan word op ons wittebrood.
Ons sien rêgtig uit om die dag saam u te spandeer.
-twee siele word een-
1Korienthiërs 13:4 - 7