Who is behind the mask?

Who is behind the mask?

It's a website I made where I can post my writings, quotes or even just use it to say that's on my mind.

Skildery

Met pragtige rondings is jy geteken. Hoeke en draaie is jou lewe uit geskilder. Met kleure is jou naak lyne en pragtige tekstuur bedek. Jou skadu verwys na jou donkerste dae. Met een verkeerde beweging kan jou struktuur beskadig word en skraap merke agter laat. Jou struktuur is die tweede belangrikste ding, omdat niemand daarna kyk nie. Mense kyk na jou kleure, die kleure wat persoonlikheid aan jou lyne gee. Jou kurwe van jou lyf is soos 'n patroon van golwe. Mooi maar gevaarlik. Mense kyk na jou en sien net lyne met kleur. Jou ontwerper kyk na jou en sien nie net lyne met kleur nie. Jou ontwerper kyk na jou en sien 'n wonderwerk. 'n Wonderwerk wat met hardewerk gemaak is. 'n Skildery bly 'n skildery tot jy sy ware uniekheid sien.

~Bianca Potgieter

Stars

Every star has a meaning in the sky. Sometimes I wonder if we aren’t like stars in the sky. Because at some moments when we’re happy we shine like diamonds in the sky. When we die we are like a shooting star who shines so bright before it dies or like others who just burn out in the atmosphere… Every star has a meaning, do you have your meaning or are you just gonna burn out in the atmosphere?

~Bianca Potgieter

Trane van waterfalle

Het jy al agter gekom dat as jy huil voel jy altyd beter daar na?

Elke traan druppel het sy rede om af jou wange te rol. Soms vat 'n traan druppel daai kaans om uit te glip en af jou wang te rol wanneer jou hart gebrokenis voel of soms wanneer jy bang word as jy in gevaar is.

Baie mense dink die engele huil dis hoekom dit reën. Tog is dit nie waar nie, dit is God se manier om die aarde te seën, selfde met as ons huil. Met elke druppel traan wat uit jou oë kom is een van die maniere hoe God ons seën.

Hoekom dink jy as jy genies het dat daar altyd soms 'n traan af jou wang rol? Want God seën jou dis hoekom hulle sê "Bless you" nadat jy genies het.

So dit is oraait om te huil want dit beteken nie dat jy swak is nie maar wel sterk genoeg was vir wat ook al jou probeer om stamp het.

Soos hulle in engels sê :"Don't be ashamed of your scars, because whatever tried to hurt or kill you didn't succeed because you were strong enough to take a scar for it."

~Bianca Potgieter

Laat gaan van jou verlede...

Soms is ons lewe donker en lig. Elke persoon maak foute, ons is bang daarvoor om te leer wat reg en verkeerd is.

Elke persoon het gelukkigheid en dan is daar daai mense wat verkies om eerder in 'n valse wêreld te lewe en laat ander hulle jammer kry.

Dit kos jou niks om net 'n glimlag vir iemand te gee nie.

Somtyds voel ons of dit beter is om in die duisternis te bly omdat ons bang is om in die lig te kom laat al ons sondes wys en skoon gewas word en vergewe word.

'n Mens moet leer om te vergewe want die lewe gaan aan. Jy kan nie veraltyd aan die verlede vas klou en verwag alles moet beter word nie!

Laat gaan van alles wat jou seer maak, onthou as daar een deur toe gaan, gaan daar twee deure oop. Nie almal hou van om te laat gaan nie want hulle is bang dat hulle aleen op eindig. Wees eerder aleen en gelukkig, as wat jy rond om mense is wat jou seer maak en jou minderwaardig laat voel.

Leef jou lewe eerder vol uit en vat kaanse as wat jy eendag stok oud is en wens dat jy jou lewe vol uit gelewe het en kaanse gevat het terwyl jy nog kon.

~Bianca Potgieter

Love letter

To whom this goes to:

You are my light in the darkness
My peace, joy and happiness
When everything seem hopeless
You appear with your angel like presence
How you make life so sweet
Making my days so blessed and swift
Oh Sweetheart, I will hold you close in bliss
If not for your love and care
I never would've wished for what it is
Until now I know your love wouldn't end
I bless the day I met you
Not just because of who you are
But no day would've made the sky so blue

Sincerely
(Y/N)

~Bianca Potgieter

OH HEY, FOR BEST VIEWING, YOU'LL NEED TO TURN YOUR PHONE